Brokkies is Australasië se grootste Afrikaanse weeklikse e-nuusbrief met 'n groeiende internasionale leserstal.

Meer oor Brokkies

Brokkies is Australasia's largest e-newsletter in the Afrikaans language, and has a growing international readership.

More about Brokkies

Advertensieruimte beskikbaar

 

Skryf in

Lees van die doen en late van Suider-Afrikaanse immigrante in Nieu-Seeland en Australië. Of jy in een van hierdie lande woon of beplan om hierheen te kom, Brokkies bied verskeidenheid vir alle smake en behoeftes, en help mense met hul omgewingsverkenning voordat hulle hierheen emigreer.

Skryf gratis in op Brokkies

Adverteer

Brokkies is 'n kragtige advertensiemedium waarmee Suider-Afrikaanse immigrante in Nieu-Seeland en Australië bereik kan word. Brokkies word weekliks uitgestuur aan derduisende e-posadresse, en daar kom weekliks nuwe intekenaars by.

Adverteer in Brokkies

Gesels saam