Promosie-artikel

Het jy al as adverteerder geregistreer? Indien nie, doen dit asseblief eers.

'n Promosie-artikel word tussen die normale nuusstories gepubliseer en kos $50. Dit moet nie langer as so 500 woorde wees nie; dan is daar ruimte vir foto's en selfs 'n logo van jou onderneming. Die promosie-artikel kan bv. jou nuwe kleinadvertensiereeks (skakel elders) bekend stel.

Stuur jou bydrae

Heg jou bydrae aan as 'n aanhangsel, of gebruik die teksveld. Aanhangsels moet nie groter as 5 MB wees nie asb. Die volgende formate sal werk: gif, jpg, png, txt, pdf, doc, docx.