Aus-Brokkies Uitgawes

Aus-Brokkies - 20 November 2018

•  'n Kenner verduidelik 'geassisteerde dood'
•  'n Stukkie van ons privaatheid het gesterf
•  Wil jy jou huis verbeter? Volg die goue reël
•  Ouer geslag se bevoordeelde tyd is verby
•  EN DAAR WAS LIG: Genesis en die Kruis
•  HERRIE-KERRIE: Nuweland, o Nuweland
•  PITKOS: Is God ongenaakbaar?
•  REEKS: Uit Facebook se binneblaaie
•  AUSSIE-PLEKNAME: Wat hulle beteken
•  Adverteer jou besigheid in Aus-Brokkies

Lees PDF (1.58 MB)

Aus-Brokkies - 31 Oktober 2018

•  Sydney & Melbourne nie vir SAners nie?
•  Australië-vroue speel Kiwi-opponente kis
•  SA-bank is derde beste ter wêreld!
•  Bedreigde paddaspesie in SA se 2de kans
•  Die jongste waarheid oor drankinname
•  Reënboë, die Vloed en die Verbond
•  HERRIE-KERRIE: Jannetjie se kreef
•  PITKOS: Heilge Gees woon in Christene
•  REEKS: Uit Facebook se binneblaaie
•  AUSSIE-PLEKNAME: Wat hulle beteken
•  Adverteer jou besigheid in Aus-Brokkies

Lees PDF (1.49 MB)

Aus-Brokkies - 19 September 2018

•  BITTERGAL: Hoe een vlag ‘n rofie afkrap
•  ‘Cuito-vyande’ versoen na 30 jaar
•  DNA-kartering: Onwelkome verrassings
•  Staanlessenaars sleutel tot minder vet
•  Oppas as jy professionele dienste aanbied
•  Wat om nie te doen as gas in 'n huis nie
•  Kan die dood ‘afgeskaf’ word?
•  HERRIE-KERRIE: ‘n Era is begrawe
•  REEKS: Uit Facebook se binneblaaie
•  PITKOS: Hoe om mislukking te hanteer?
•  AUSSIE-PLEKNAME: Wat hulle beteken
•  Adverteer jou besigheid in Aus-Brokkies

Lees PDF (1.58 MB)

Aus-Brokkies - 15 Augustus 2018

•  BITTERGAL: Waar daar 'n rokie trek...
•  Strandloper – Jou hartklop in Afrikaans
•  Wat Google alles van jou weet
•  Immigrasiebeleid strenger toegepas
•  NSW verklaar 100% droogte
•  10 voedselsoorte wat jou tande vlek
•  Is die Bybel betroubare geskiedenis?
•  HERRIE-KERRIE: Katte in hoenderhok
•  REEKS: Uit Facebook se binneblaaie
•  PITKOS: Geloof - ten spyte van
•  AUSSIE-PLEKNAME: Wat hulle beteken
•  Adverteer jou besigheid in Aus-Brokkies

Lees PDF (1.8 MB)

Aus-Brokkies - 21 Julie 2018

•  BITTERGAL bekyk ons aanlynsekerheid
•  Moet mens jou kar in die winter opwarm?
•  Kommerwekkende kuberkrakery gebeur
•  Sonkrag al gewilder in Aussieland
•  Waar sal ons in die toekoms werk kry?
•  Is die Bybel deur nietige mense geskryf?
•  HERRIE-KERRIE: Gawe van waterwys
•  REEKS: Uit Facebook se binneblaaie
•  AUSSIE-PLEKNAME: Wat hulle beteken
•  PITKOS: Jesus is in beheer
•  Adverteer jou besigheid in Aus-Brokkies

Lees PDF (1.43 MB)

Aus-Brokkies - 24 Junie 20118

•  Frans Burger stel varswaterhengel bekend
   •  Sluit by een van die klubs aan
   •  Nog kompetisies lê voor
•  Android kletsdiens vervang SMS-diens
•  'En daar was lig!' - Noag se Ark op munt
•  Goudvis-mites finaal aan die kaak gestel
•  Tesourie sê immigrante maak vir Aus geld
•  Duur grond buite SA-boere se bereik
•  HERRIE SE KERRIE: Politieke bakleiery
•  Showmax het nuwe titels aanlyn vir jou
•  AUSSIE-PLEKNAME: Wat hulle beteken
•  PITKOS: 'n Mooi toekoms by God 

Lees PDF (2.02 MB)

Aus-Brokkies - 21 April 2018

•  AFRIKAANSE AUS-STOEIER BY SPELE
   *  Ons gesels met NICK VERREYNE
•  Wat kos dit om in Australië te woon?
•  Na 25 jaar verhoog BTW in Suid-Afrika
•  Hof beslis oor woonwa-op-wiele in erf
•  Leser deel 'n foto van Milford Sound
•  HERRIE SE KERRIE: Krap ager die oor
•  Showmax het nuwe titels aanlyn vir jou
•  AUSSIE-PLEKNAME: Wat hulle beteken
•  PITKOS: Dissipels word tuis gemaak

Lees PDF (2.2 MB)

Aus-Brokkies - 19 Maart 2018

•  SA-belasting: Expats opnuut die teiken
•  Bekende oud Bloubul sterf
•  Hoe om ‘n ryp avokadopeer raak te sien
•  Omvattende kredietverslagdoening
•  Konsternasie na voorstel oor SA-boere
•  HERRIE SE KERRIE: By die viswater
•  Showmax het nuwe titels aanlyn vir jou
•  AUSSIE-PLEKNAME: Wat hulle beteken
•  PITKOS: Is die OT-God 'ongenaakbaar'?

Lees PDF (2.19 MB)

Aus-Brokkies - 28 Februarie 2018

•  NEIL DIAMOND - perspektief kom oplaas
•  Lesers deel hul gunsteling vakansiefoto’s
•  Leer kinders 'n positiewe aanlynlewe bou 
•  Kyk wat het hierdie possum gedoen!
•  Lesersgedig - In Sy sig
•  HERRIE SE KERRIE: Snorkende spook
•  AUSSIE-PLEKNAME: Wat hulle beteken
•  PITKOS: Goeie musiek het groot waarde

Lees PDF (2 MB)

Aus-Brokkies - 31 Januarie 2018

•  LOELOERAAI se nuwejaarsvoornemens
•  Die gedoente oor Australia Day kring uit
    – HOE VOEL JY?
•  Gesonde gewoontes om aan te kweek 
•  Sydney se eiendomsmark in 2018... 
•  RADIORAPS is nou op Showmax!
•  HERRIE SE KERRIE: Tanne op spoed
•  AUSSIE-PLEKNAME: Wat hulle beteken
•  PITKOS: Beelddraers van God

Lees PDF (1.56 MB)

Aus-Brokkies - 24 Desember 2017

•  KERSBOODSKAP
•  Het jy geweet Aus het 'n Kersfeesboom?
•  KERSFEES: WAAROM MOEITE DOEN?
•  2017 was ‘n jaar vol verskeidenheid
•  Die soet en suur van SA se belastingwet
•  Tweetaligheid kan denkvlugheid verhoog
•  Jy laai glo nog altyd jou selfoon verkeerd
•  HERRIE SE KERRIE: Lazybuoy du lux!

Lees PDF (1.87 MB)

Aus-Brokkies - 7 November 2017

•  DIE VOORDELE VAN TWEETALIGHEID
•  Is tatoe-ink skadelik vir mens se liggaam?
•  Het ons werklik die 'seksieste' aksent?
•  Ingenieurs kry skooltermyn-kontrakte
•  Lekker resep - probeer dit gerus
•  OOM HERRIE SE KERRIE: Politici-humor
•  JY EN JOU CV - Tipiese foute (Slot)
•  REEKS: AUSSIE-PLEKNAME - Nr. 5
•  Showmax bring Nataniël na jou
•  PITKOS: Die Heilige Gees woon in ons

Lees PDF (1.75 MB)

Aus-Brokkies - 7 Oktober 2017

•  RIDDERS HAAL ANGEL UIT BELASTINGWET!
   *  Hoop SA-Tesourie sal hul belofte hou
   *  Hoe is konsepwet nou verander?
•  Tweetalige babas het glo beter musiek-oor
•  Agt wenke om ‘n veilige wagwoord te skep
•  OOM HERRIE SE KERRIE - Om te vlieg of nie
•  JY EN JOU CV - Tipiese foute (Deel 2)
•  REEKS OOR AUSSIE-PLEKNAME - Deel 4
•  Showmax kraai koning
•  PITKOS: Jesus is nie kieskeurig nie

Lees PDF (1.56 MB)

Aus-Brokkies - 9 September 2017

•  SA-BELASTINGKWESSIE BEREIK NUWE FASE:
   *  Buiteland-groep maak sterk voorlegging
   *  Implikasies word duideliker
•  Hoe lyk die 'tipiese' Australiër?
•  Agt wenke om ‘n veilige wagwoord te skep
•  OOM HERRIE SE KERRIE - Predikante van ouds
•  JY EN JOU CV - Tipiese foute (Deel 1)
•  REEKS OOR AUSSIE-PLEKNAME - Deel 3
•  SA-fliek was 'n Oscar-inskrywing
•  PITKOS: Wees 'n aangename geur

Lees PDF (1.8 MB)

Aus-Brokkies - 10 Augustus 2017

•  SOEK S.A. VAN JOU KANGAROO-STEAK?
•  Ontmoet Oom Herrie se Kerrie se skrywer
•  NUWE REEKS BEGIN: Oom Herrie se Kerrie
•  Watter soort Facebook-gebruiker is jy?
•  REEKS OOR AUSSIE-PLEKNAME - Deel 2
•  Kontroversiële fliek: TREURGROND
•  PITKOS: 'Wat is wysheid?'
•  Wil jy nie jou besigheid adverteer nie?

Lees PDF (1.48 MB)

Aus-Brokkies - 5 Julie 2017

•  WAT HET DIé ORREL MET AUS TE MAKE?
•  Onthou jy nog vir Staal? Hy's terug! 
•  Hoe jou aanlynplasings by jou kan spook
•  NUWE REEKS: Wat Aus se plekname beteken
•  Boeiende Afrikaanse tv-reekse begin 
•  PITKOS: Eerste gemeenstes se resep
•  Lus vir 'n tradisionele BASAAR?

Lees PDF (1.86 MB)

Aus-Brokkies - 17 Junie 2017

  • KLEIN-KLOPS WORD GIMNAS VAN FORMAAT
  • Ons voel saam met Knysna se mense
  • PG: Hoe kan ons al die lag vergeet?
  • Storie: Die mooimaakstoel en gewigtige saak
  • Nuwe Angus Buchan reeks – Koringaar 
  • PITKOS: Afhanklikheid van God
  • Dansers neem kennis!

Lees PDF (1.18 MB)

Aus-Brokkies - 24 Mei 2017

•  WêRELDKAMPIOENE OM OP TROTS TE WEES
•  Kan jy die groot afpersvirus hok slaan?
•  SA-regering wil meer beheer oor ekspats hou
•  VAN ALLE KANTE bekyk wyle 'James Bond'
•  Antjie Krog wen Hertzogprys
•  'Boer soek 'n vrou' en 4X4 binne bereik
•  PITKOS: Die Here help ons om te getuig
•  Dansers neem kennis!

Lees PDF (1.52 MB)

Aus-Brokkies - 2 Mei 2017

•  HOE RAAK DIE STRENGER REëLS JOU?
•  Wangiri-skelmstreek: Wat jy moet weet
•  Geselsrubriek: Nou eers regtig verplant
•  SA vat voor met nuwe mynboutegniek
•  Afrikaanse fliekskatte binne bereik
•  PITKOS: Leef vir ewig

Lees PDF (1.4 MB)

Aus-Brokkies - 5 April 2017

•  HET JY KANGAROO-MANEWALES BELEEF?
•  Afrikaanse flieks se skoonskip by Saftas
•  Bekroonde film sal jou hart roer
•  Ds Henno Cronje sterf
•  Is daar waarheid in siekword-mites?
•  10 maniere om ‘n beter gesprek te hê
•  PITKOS: Hoe werk God Drie-enig?

Lees PDF (1.36 MB)

Aus-Brokkies - 15 Maart 2017

•  KIWI-KAMEELPERD EMIGREER NA AUSSIELAND
•  Hoeveel SAners het al geëmigreer?
•  Onthou jy PacMan in die hoekkafee?
•  Die lewe is te kort!
•  WhatsApp kry eersdaags nuwe funksies
•  'n Grappie vir bietjie lag
•  PITKOS: Die ding genoem 'verandering'

Lees PDF (1.21 MB)

Aus-Brokkies - 8 Februarie 2017

•  IN MEMORIAM: Ons groet vir Joost
•  Hoe het ons mense Australia Day gevier?
•  Jellievis-inval in Queensland was erg
•  Aanlyn skelmstreke: Sou hulle jou gevang het?
•  Worsie se ‘ma’ se stem word stil
•  Eiendoms-investeringsgolf’ in Aus dalk verby
•  Pte-skool vereer gewilde hekwag

Lees PDF (1.71 MB)

Aus-Brokkies - 25 Desember 2016

•  Gesënde Kersfees aan elke leser!
•  Pitkos: 'Dit is Kersfees!'
•  Oorsig oor 1ste jaar van Brokkies-stories
•  2de druk van gewilde ‘FAK-sangbundel’ nou uit
•  Afrikaanse dominee publiseer sy eie boek
•  SMULPAAP: Twee heerlike feesresepte
•  Leser Wynand Kriedemann skryf 'n Kersgedig

Lees PDF (1.77 MB)

Aus-Brokkies - 2 Desember 2016

•  Die Herselmans se eerste jaar in Australië
      -  'n Ope brief aan hul familie
•  Afrika op pad na een miljard selfone!
•  Hou jou profiel veilig, maan Facebook
•  REISVERSLAG (Slot): Drie dae in Sydney
      -  Die brug, operahuis, banke, mooi plekke
•  PITKOS: Kompromis of nie?
•  Lees mede SA-immigrante se sake-advertensies

Lees PDF (1.92 MB)

Aus-Brokkies - 8 November 2016

•  ‘Ons bid vir Suid-Afrika in een jaar’
•  Hy wil ALLE immigrasie na Aussieland stop!
•  Is hierdie ‘n genesing vir Alzheimers?
•  Die ‘Vinnige5’-gier: Het die gogga gebyt?
•  REISVERSLAG: Laaste kykie na SA se prag
•  OOM TAND - 'n Essay deur Amanda Gous
•  'n Lekker lesersbrief
•  PITKOS: God se wil en jou lewe

Lees PDF (2.14 MB)

Aus-Brokkies - 25 Oktober 2016

•  Tydelike ouer-visum vir Australië oorweeg
•  REISVERSLAG: 1ste besoek aan Kruger Wildtuin
•  Dié leeustorie is na aan ons familie se hart
•  BITTERGAL - Kla oor die duikende Springbok
•  Vrystaat se Cheetahs wen Curriebeker!
•  PITKOS: Wat dan?
•  Nuwe regsadviseurs begin adverteer

Lees PDF (1.76 MB)

Aus-Brokkies - 11 Oktober 2016

•  Australië wil nuwe werksvisums instel!
•  REISVERSLAG: Nuwe ervarings in ou-land
•  'n Skat Afrikaanse fliek- en tv-vermaak wag
•  Wat 2 weke sonder oefening aan jou doen
•  Werklose vind en gee verlore beursie terug
•  5 Cholesterol-mites verkeerd bewys
•  'Drienasies' gholftoernooi: Gaan jy saam?

Lees PDF (1.63 MB)

Aus-Brokkies - 22 September 2016

•  Ons vier ons puik paralimpiese sportmense
•  Rekord-getal Aussies in winter na NZ
•  Jou geldige paspoort is dalk onbruikbaar!
•  REISVERSLAG: Verrassing in Bangkok
•  Storie: Vyftig Rand is vyftig Rand!
•  Aussie-universiteite vaar goed op wêreldranglys
•  Wie soek, sal vind!
•  Dissipels in 'n nuwe land

Lees PDF (1.69 MB)

Aus-Brokkies - 4 September 2016

•  Aussie-trots om op trots te wees…
•  ASG se Rochelle is dol op Bundaberg-omgewing
•  Namibiese boer oorleef luiperd-aanval
•  REISVERSLAG: Nuwe ervarings in Bangkok
•  Weer tyd vir Namakwaland se blommeprag!
•  Die beste van Boer soek ‘n Vrou op ShowMax!
•  Het die Heilige Gees al Sy intrek geneem?

Lees PDF (2.65 MB)

Aus-Brokkies - 20 Augustus 2016

•  Aus-Brokkies is terug oppie lug!
•  OP MY VOORSTOEP: Adam Small word onthou
•  Brokkies-bors bars oor Wayde van Niekerk!
•  Afrikaans het geen grense op dié radio
•  Duisende ure se vermaak vir appel en ei
•  Geskende witrenoster kry tweede kans
•  "Ja, ons kinders word te gou groot!"

Lees PDF (1.49 MB)