Kiwi-Brokkies Uitgawes

Kiwi-Brokkies - 14 Junie 2017

•  'KLOPSIE' TOT RITMIESE GIMNASTIEK-STER
•  Ons voel saam met Knysna se mense
•  PG: Hoe kan ons al die lag vergeet?
•  Storie: Die mooimaakstoel en gewigtige saak
•  PITKOS: Waarvoor sal mense jou onthou?
•  Lesersafslag vir spesiale foto's naby einde

Lees PDF (955.66 KB)

Kiwi-Brokkies - 31 Mei 2017

•  HOëKOMMISSARISMAN GROET KIWILAND
•  Antjie Krog wen Hertzogprys
•  Tifus in Nieu-Seeland? Regtig? Sekerlik nie!
•  James Bond se invloed op gasskrywer
•  Nuwe Angus Buchan-reeks binne bereik
•  PITKOS: Jesus in persoonlike lewensfokus
•  Lesersafslag vir spesiale foto's

Lees PDF (1.31 MB)

Kiwi-Brokkies - 19 Mei 2017

•  WêRELDKAMPIOENE! Trots op die Blitse
•  Die 'afpersvirus' - Kenner gee goeie raad
•  Wat maak NZ anders? Loeloeraai gesels
•  SA-regering wil meer beheer oor ekspats hou
•  'Wat is 'n krokodil?'
•  Ekspats kan ook SA-boer help uitsoek
•  PITKOS: Om voluit te lewe
•  Lesersafslag vir spesiale foto's

Lees PDF (1.21 MB)

Kiwi-Brokkies - 10 Mei 2017

•  "WAT MAAK NZ ANDERS?" - Lesers gesels
•  Rekord-immigrasie; minste Kiwi's loop
•  Wangiri-skelmstreek: Wat jy moet weet
•  GPS-syfers wys hoeveel tyd ons mors
•  Afrikaanse fliekskatte binne bereik
•  PITKOS: Nood leer bid
•  Werkgeleenthede en Advertensies

Lees PDF (1.58 MB)

Kiwi-Brokkies - 24 April 2016

•  OUD SA-LEAGUE SPELER WOON IN KIWILAND
•  ANZAC DAY was 'n belangrike dag
•  Bittergal oor die nuwe immigrasiereëls
•  SA vat voor met nuwe mynboutegniek
•  Afrikaanse fliekskatte binne bereik
•  PITKOS: Leef vir ewig

Lees PDF (1.7 MB)

Kiwi-Brokkies - 13 April 2017

•  PAASUITGAWE
•  JONG DAME HOOP OM WEER TE KAN LOOP
•  As die ossewa deur die bosse jaag...
•  Kranige fotograaf in ons midde
•  'Op my voorstoep'-geselsrubriek
•  Afrikaanse fliekskatte binne bereik
•  PITKOS: Paasfees vanuit Levitikus

Lees PDF (1.53 MB)

Kiwi-Brokkies - 13 April 2017

•  PAASUITGAWE
•  JONG DAME HOOP OM WEER TE KAN LOOP
•  As die ossewa deur die bosse jaag...
•  Kranige fotograaf in ons midde
•  'Op my voorstoep'-geselsrubriek
•  Afrikaanse fliekskatte binne bereik
•  PITKOS: Paasfees vanuit Levitikus

Kiwi-Brokkies - 28 Maart 2017

•  PRESIDENT VAN MULTIKULTURELE RAAD
•  Ds Henno Cronje sterf
•  Afrikaanse flieks se skoonskip by Saftas
•  Bekroonde film sal jou hart roer
•  10 maniere om ‘n beter gesprek te hê
•  Ons lesers skryf...
•  PITKOS: Wat's jou lewensgesindheid?

Lees PDF (1.3 MB)

Kiwi-Brokkies - 21 Maart 2017

•  DRIE VERTALERS VAN DIE 'TREATY' GESELS
•  Versprei die boodskap oor ‘somer-ys’
•  NZ se gratis internasionale reisaanbod
•  Groot eer vir witjas van ons ouland
•  Ons lesers skryf...
•  PITKOS: Gebruik die Lydenstyd goed

Lees PDF (1.39 MB)

Kiwi-Brokkies - 8 Maart 2017

•  Andries Cloete TWEEDE in NZ Seniors gholf!
•  AFRIKAANSE VERTALINGS VAN 'TREATY OF WAITANGI'
•  Onthou jy vir Pac-Man in die hoek-kafee?
•  Die lewe is te kort
•  Ons lesers skryf...
•  PITKOS: Waarheen jaag jy?

Lees PDF (1.58 MB)

Kiwi-Brokkies - 27 Februarie 2016

•  DIE‘TREATY OF WAITANGI' IN AFRIKAANS!
•  Sanger Manie Jackson tree op in Nieu-Seeland
•  Hoeveel Suid-Afrikaners het al geëmigreer?
•  WhatsApp kry eersdaags nuwe funksies
•  Ons lesers skryf...
•  PITKOS: Stap met vertroue God se toekoms in
•  Groot verskeidenheid sake-advertensies!

Lees PDF (1.44 MB)

Kiwi-Brokkies - 13 Februarie 2016

•  GESPREK MET DIE SA HOëKOMMISSARIAAT:
   - SA open visum-aansoeksentrums in NZ!
•  Afrikaanse rektor se visie van nader bekyk
•  Ons groet vir Joost
•  2 SAners in top gholfspeler Lydia Ko se span
•  Aanlyn skelmstreke: Sou hulle jou gevang het?
•  Lesersbrief
•  PITKOS: Voorreg om Hom te kan ken

Lees PDF (1.41 MB)

Kiwi-Brokkies - 31 Januarie 2017

•  Afrikaner aan hoof van tegnologie-instituut
•  Pta-skool se restaurant na hekwag genoem
•  Wellington-mense het die nuwejaar ingedans
•  Worsie se ‘ma’ se stem word stil…
•  NZ soek ingenieurs, bestekopnemers en meer
•  PITKOS: Elke ding het sy vaste plek
•  Nuwe AKKOMMODASIE-advertensie en ander

Lees PDF (1.4 MB)

Kiwi-Brokkies - 25 Desember 2016

•  Gesënde Kersfees aan elke leser!
•  Pitkos: 'Dit is Kersfees!'
•  Oorsig oor 'n jaar van Brokkies-stories en dinge
•  2de druk van gewilde ‘FAK-sangbundel’ nou uit
•  Dominee (ook Pitkosbydraer) publiseer eie boek
•  SMULPAAP: Twee heerlike feesresepte
•  Oujaarsdans vir Wellingtoners

Lees PDF (1.79 MB)

Kiwi-Brokkies - 18 Desember 2016

•  MANGO ontvang prestige-toekenning 3de keer!
   - en hulle baie spesiale vlugaanbod!
•  Dr Annalia open praktyk en help ook bak
•  Kiwi’s het ook visa nodig om SA te besoek
   - en ‘n immigrasie-agent deel haar mening
•  ‘Droogte so erg, die rysmiere het al weggetrek’
•  Pitkos - Toring van die Kudde

Lees PDF (1.13 MB)

Kiwi-Brokkies - 13 Desember 2016

•  Nasionale titel vir Laylah, met gebreekte toon!
   - 'Kiwi-KLOPSEKIND' blink uit
•  Hul 1ste Wellington-sokkie ‘n reusesukses – 
   - En 'n OUJAARSDANS word beplan!
•  5 wenke voordat jy jou huis verkoop…
•  Wat is jou gunsteling vakansieplek?
   - VERTEL ONS ASSEBLIEF!
•  Pitkos - God se Geskenk aan jou
•  SA-predikant publiseer boek in Kiwiland

Lees PDF (1.64 MB)

Kiwi-Brokkies - 28 November 2016

•  Kranige kunstenares verkoop uit by kunsfees
   - Ontmoet Nalene Morton van Kapiti Coast
•  Afrika op pad na een miljard selfone!
•  Hou jou profiel veilig, maan Facebook
•  Verkleurman - Essay deur Amanda Gous
•  Pitkos - Bring Kerstyd jou nog tot nadenke?
•  Allerlei advertensies deur SAners vir SAners

Lees PDF (1.14 MB)

Kiwi-Brokkies - 20 November 2016

•  'Moelike seëninge' lei tot onderneming
•  Rotorua vry Aucklanders openlik af…
•  Geselsrubriek: 'Oor toilette en aardbewings'
•  Trans-Tasman migrasie: Skoen aan Kiwi-voet
•  Pitkos - Onseker tye: Wat moet ons doen?
•  Sokkie op 26 Nov saam die 'SA Tribute Band'

Lees PDF (1.23 MB)

Kiwi-Brokkies - 6 November 2016

•  Sy stel kinders aan hoër dinge bekend
•  Boekresensie van Afrikaanse ‘Poko die Pukeko’
•  Hy wil alle immigrasie na Aussieland stop!
•  Het hulle ‘n genesing vir Alzheimer’s beet?
•  NZ aangewys as die ‘beste plek om te woon’
•  Kiwi-Eerstes: Alexander Aitken, wiskunde-yster
•  PITKOS: Jesus Christus en die Tabernakel
•  Kom sokkie saam met die 'SA Tribute Band'

Lees PDF (1.08 MB)

Kiwi-Brokkies - 31 Oktober 2016

•  Nuwe SA-orkes se klanke laat voete jeuk!
•  Is jy lus vir 'n lekker dans?
•  Geluk met die Kiwi's se sukses (nie rugby nie)
•  Jellievis-toeloop jaag swemmers uit water
•  PITKOS: 'Hier staan ek, ek kan nie anders nie'
•  Ons lesers skryf...

Lees PDF (1.52 MB)

Kiwi-Brokkies - 24 October 2016

•  Top-toekenning vir 'Toorvingers’
•  Is hierdie AB-span van ons die beste ooit?
•  Vrystaat se Cheetahs wen Curriebeker!
•  OOM TAND - 'n Essay deur Amanda Gous
•  PITKOS: Oomblikke van swakheid
•  BINNEKORT SOKKIE!
•  Nuwe immigrasie-spesialis adverteer

Lees PDF (1.25 MB)

Kiwi-Brokkies - 17 Oktober 2016

•  Kiwiland sny immigrasiesyfer; lig puntevereiste
•  BITTERGAL - Kla oor die duikende Springbok
•  Die ‘horribale’ toekoms van werksonderhoude?
•  Ou terme wat nie in Kiwiland wil werk nie
•  Skat van Afrikaanse fliek- en tv-vermaak wag
•  KIWI-EERSTES: Nobelprys byna self gereël!
•  PITKOS: Tevrede...al het hulle min
•  BINNEKORT SOKKIE!

Lees PDF (1.5 MB)

Kiwi-Brokkies - 9 Oktober 2016

•  Jong SA-nooi blink uit as speler en leier
•  Visum vir SA-besoekers: SPAAR SO GELD!
•  Wat 2 weke sonder oefening aan jou doen
•  Werklose vind en gee verlore beursie terug
•  Skat van Afrikaanse fliek- en tv-vermaak wag
•  KIWI-EERSTES: Kiwi-vrou het wêreld leer lees
•  Pitkos: 'n Kykie na die Here se genade

Lees PDF (1.38 MB)

Kiwi-Brokkies - 4 Oktober 2016

•  Visum ingestel vir SA-besoekers aan NZ!
•  5 Cholesterol-mites verkeerd bewys
•  Die B.O.N-storie – In SA geanker en nou in NZ
•  REISVERSLAG: Drie dae in Sydney (SLOT)
•  Gaan jy deelneem aan die Drienasies gholf?
•  Nuwe advertensies - kyk bietjie
•  Pitkos: Hoe dink jy oor God?

Lees PDF (1.76 MB)

Kiwi-Brokkies - 26 September 2016

•  Afrikaner staan vir Taranaki se ‘DHB’
•  Snapchat stel slimbril bekend
•  Is jy ‘n Xtra-kliënt? Hier’s belangrike inligting
•  REISVERSLAG: Laaste kyk na SA se prag
•  Heerlike musiek hierdie Vrydag, 30 September
•  Lekker SOKKIEJOL op Saterdag, 1 Oktober!
•  Pitkos: Geseënd is die sagmoediges

Lees PDF (2.27 MB)

Kiwi-Brokkies - 18 September 2016

•  Rekord-getal Aussies hou in Kiwiland vakansie
•  Reisverslag: Ons eerste besoek aan Kruger Park
•  Dié leeustorie is na aan ons familie se hart
•  Lekker sokkiejol op 1 Oktober!
•  ‘Summer Songs & Strings’ – 30 September
•  ‘Afrikaans is Lekker 2016’ - 24 Oktober 
•  Storietjie… ’Vyftig Rand is vyftig Rand!’
•  Pitkos: Vis en Brood – Hoe gesond is ons?

Lees PDF (1.98 MB)

Kiwi-Brokkies - 10 September 2016

•  Cassie het 37 jaar hiervoor gewag!
•  Reisverslag: Nuwe ervarings in ou-land
•  Jou geldige paspoort is dalk niks werd nie
•  Vrou vind ring na 28 jaar terug.
•  Boer soek 'n vrou? Hoe nou?
•  Kiwi-universiteite vaar goed teen die wêreld
•  Pitkos: Leef jou drooom

Lees PDF (1.75 MB)

Kiwi-Brokkies - 29 Augustus 2016

•  KLEIN NASIE - GROOT HART!
•  Reisverslag: Afrikaanse verrassing in Bangkok
•  Namibiese boer oorleef luiperd-aanvaal
•  Dis weer tyd vir Namakwaland se blommeprag
•  Kiwi-eerstes: Eerste Kiwi op Hitler se doodlys
•  Pienaars in Kiwiland word gesoek
•  Afrikaanse vermaak vir 'n appel en 'n ei

Lees PDF (2.36 MB)

Kiwi-Brokkies - 22 Augustus 2016

•  Brokkies is bors-bars trots op Wayde!
•  Redakteur se reisverslag Deel 1: Bangkok
•  Duisende ure se vermaak vir appel en ei
•  Totsiens aan nog ‘n Afrikaanse Silver Fern
•  Kiwi-eerstes: Eerste koerante
•  Allerlei sake-advertensies van SAners

Lees PDF (1.65 MB)

Kiwi-Brokkies - 14 Augustus 2016

•  Kiwi-Brokkies is terug oppie lug!
•  Groot Afrikaanse digter word onthou
•  Geskende witrenoster kry tweede kans
•  Elkeen kan hier 'n trourok bekostig
•  "Ja, ons kinders word te gou groot!"
•  Eerste rekenaarbedryfstelsel in Maori
•  Lekker lesersbriewe

Lees PDF (1.42 MB)